Jungle Muesli het onlangs ’n paar nuwe geure tot hul reeks gevoeg. Het jy dit al probeer?
Alle produkte in dié muesli-reeks bevat die agste natuurlike wonder (oftewel, hawermout) asook verskeie vrugte, neute, sade en speserye. Die drie jongste toevoegings tot die reeks is:
- Mixed Berries: dié muesli bevat 18% vrugte, soos rosyne, gedroogde bosbessies en bloubessies en selfs aarbeie.
- Nuts & Seeds: dit bevat 20% verskillende neute en sade, soos amandels, sonneblom- en pampoensaad, asook sesamsaad. Klik hier vir ’n lekker resep met dié muesli
- Cinnamon Granola: hierdie muesli het die liplekker smaak van kaneel bygevoeg om jou oggende ’n hupstoot te gee.
Al dié produkte bevat min sodium en baie vesel sodat jou energievlakke elke oggend kan seëvier.
Kyk uit vir die dié produkte in hul nuwe Jungle Muesli-verpakking. Dit is in 400 g en 750 g opsies beskikbaar. Individuele porsies is ook beskikbaar vir ’n gerieflike peuselhappie deur die dag.
*Beskikbaar by alle groothandelaars regoor die land.
Vyf lesers kan elk ’n Jungle Muesli-geskenkpak van R500 elk WEN! Beantwoord die maklike vraag en voltooi die onderstaande vorm om in te skryf.
Kompetisie sluit: 4 Julie 2018
[gravityform id=”367″ title=”false” description=”false”]