Resep deur Vickie de Beer. Foto Lee Schwagele crphotographic.co.za
1 Verhit die oond tot 200 ˚C. Spek en groente quiches 1 Verhit die oond tot 180˚C. Sit 6 repies spek op ’n bakplaat en bak vir 10 min. tot gaar (nie bros nie).Blitsvinnige spek en groente quiches
Ingredients
Instructions
Spesery geroosterde groente
2 Meng die knoffel, komyn, vinkel, koljander, gerookte paprika en olyfolie in ’n groot mengbak.
3 Voeg die groente by die spesery-olie, meng goed en skep in ’n groot oondpan.
4 Rooster die groente vir 30-40 min, of tot gaar. Voeg die haloumi en saadjies by as daar 10 min. van die roostertyd oor is.
5 Haal uit en laat afkoel voordat jy dit vir die week in ’n digsluitende houer bêre.
2 Spuit ’n muffinpannetjie met 6 holtes met kleefwerende kossproei.
3 Meng 3 liggies geklitste eiers, ¼ k (60 ml) room, 1 k (grof gekapte) van die geroosterde groente (*sien resep bo) en ’n hand vol gekapte vars basiliekruid in ’n mengbak. Geur met sout en swartpeper.
4 Vou ’n spekrepie in elke holte en vul elke holte ¾ met die eier-en-groente-mengsel. Bak vir 15-20 min. of tot gaar.