Genoeg vir 4 jaffels
Jy kan dit vir 2 dae in die yskas in ’n digsluitende houer bêre. • Smeer 8 snye witbrood met 1 e (15 ml) botter.Snoek-jaffels
Ingredients
Instructions
Snoek-jaffels
• Meng 1 k geurige snoekslaai (resep onder) met 3 e (45 ml) mosterdslaaisous (resep onder).
• Smeer 3 e (45 ml) van die snoekmengsel op een sny brood, maak ’n holte in die snoekslaai.
• Sit ’n saggekookte eier (vir 5-6 min. gekook en afgedop) in die middel van die snoekmengsel en plaas die ander sny brood bo-op, botterkant na buite.
• Sny ’n rooi-ui in dik skywe, sit eers ’n skyf rooi-uie in die jaffelpan en sit dan die toebroodjie bo-op.
• Braai oor matige hitte tot goudkleurig.