Besluit of jy ’n stel of individuele items wil koop
- Die koste van ’n stel is meer ekonomies as individuele aankope. Stelle bevat gewoonlik jou basiese bykomstighede en die kleur en ontwerp sal eenvormig wees.
- Deur individueel aan te koop, het jy egter beter beheer oor elke item wat jy aankoop.
Moenie items aanskaf wat stof gaan opgaar nie
- Eierskeiers, stomers en neutkappers is handig vir ’n kok wie se tyd beperk is.
Nog noodsaaklikhede
- Spatel (spatula)
- Handklitser
- Pizzasnyer
- Rasper
- Maatkoppies
Verbruikersgids
Mr Price Home | 0800 212 535
@Home | 0860 576 576
Le Creuset | lecreuset.co.za
Boardmans | boardmans.co.za
Yuppie chef | yuppiechef.com