1 Druk ’n roomysstokkie in elke waatlemoendriehoek. Voer ’n bakplaat met kleefplastiek uit en pak die waatlemoenlollies daarop. Margarita-granitaWaatlemoenyslollies
Ingredients
Instructions
2 Sit vir 2 uur of oornag in die yskas om te vries.
1 Roer die suiker, water, sap en skil van die lemmetjie saam in ’n kastrol oor lae hitte tot die suiker heeltemal gesmelt is – wees versigtig, die granita mag nie kook voor die suiker gesmelt het nie.
2 Verhoog die temperatuur en prut vir 5 min. Trek van die hitte af en laat heeltemal afkoel. Voeg die tequila by en gooi die mengsel in ’n plat bak van sowat 20 cm x 10 cm. Sit vir 5-6 uur of oornag in die vrieskas.
3 Haal die granita 5 min. voor opdiening uit en krap dit met ’n vurk sodat yskristalle vorm.
4 Sit dit saam met die waatlemoenlollies voor of eet die granita net so.