1 Voorverhit die oond tot 200 °C.Geroosterde groente met miso-pasta
Ingredients
Instructions
2 Meng die wortels, botterskorsie, soetpatat, pampoen en olyfolie, 30 g botter, knoffel, misopasta, heuning en sesamsaad.
3 Roer die miso-mengsel deur die groente en rooster die groente vir 45 min. tot gaar en goudkleurig.