1 Werk op ’n skoon werkvlak.Peri-peri hoender
Ingredients
Instructions
2 Sny die borsbeen van die hoender uit. Draai die hoender om en druk dit met die palm van jou hand plat tot die karkas heeltemal oopgevlek is.
3 Meng die olyfolie, knoffel, gerookte paprika, tiemie, brandrissie, rooiwynasyn en sout.
4 Smeer die hoender met die marinade en laat dit vir 4 uur marineer.
5 Maak ’n vuur tot jy genoeg matige kole het. Skuif die kole eenkant toe en braai die hoender oor die indirekte hitte vir 1 uur en 20 min.
6 Draai die hoender elke 20 min. om en rooster tot goudkleurig en gaar.