1. Toppie (R1 199; XXS-XXL) Country Road by Woolworths
2. Romp (R399; 6-20) StudioW by Woolworths
Hierdie handsak is nie te groot nie en perfek as werksbykomstigheid of vir ’n aandjie uit)
3. Leer handsak (R2 199) Dune
4. Hofskoen (R399) Call it Spring
Neem jou leerbaadjie saam werk toe en dra dit by jou aanddrag as die weer koeler is
5. Leerbaadjie (R859; XS-XL) Zara
Verruil jou klassieke swart hofskoene vir ’n styl met tikkies luukse slangvel en ’n skerp hak
6. Hofskoen (R1 499) Dune
Kies ’n paar skitterende hang oorbelle om jou aanddrag perfek af te rond
7. Oorbelle (R99) Foschini