Ultravioletstrale (UV) kan nie vermy word nie. Die hoofbron is die son.
UV is verantwoordelik vir die verbruining van die vel en die produksie van Vitamien D. Oormatige blootstelling aan die son kan egter tot velkanker en voortydige velveroudering lei. Oormatige UV penetreer tot diep binne ons vel en breek die kollageenweefsel af wat lei tot die vorming van lyne en plooie en daardie afgesakte voorkoms.
’n Breë-spektrum sonskerm is ’n moet!