*Vat die slaaisous in ’n ander houer saam en gooi dit net voor ete oor, anders is die slaai teen daardie tyd al pap. Slaaisous • Meng 125 ml olyfolie, 60 ml witwynasyn, 10 ml heuning, 10 ml gekapte knoffel, 10 ml korrelmosterd en ’n knypie sout Voorverhit die oond tot 200 °C Avokado-waatlemoen-en-feta-slaai • ¼ van ’n klein waatlemoen, geskil en in blokke gesny 1 Meng al die bestanddele en pak in glasbottels met deksels.Slaai in ’n bottel
Ingredients
Instructions
1 Sny die eiervrug in dik skywe en pak op ’n bakplaat uit. Gooi sout oor en sprinkel olyfolie oor albei kante.
2 Rooster vir 15-20 min. of tot goudkleurig en gaar, maar nie pap nie. Laat afkoel.
3 Pak die slaai: Begin met ’n handjievol blare in elke bottel, gevolg deur 2-3 skywe eiervrug, lensies, tamatiestukkies, ricotta en kruieblare.
4 Herhaal die lagies tot die bottel vol is. Gooi die slaaisous oor net voor julle eet.
• 2 avokado’s, geskil, in blokke gesny en met suurlemoensap besprinkel
• 200 g feta, in blokke gesny
• 1 rooi ui, geskil en in fyn ringe gesny
• ’n hand vol vars koljander- en kruisementblare
2 Gooi die slaaisous (resep bo) oor net voor julle eet.