Die kortlys vir 2015 lyk soos volg:
FIKSIE
Buys, Willem Anker (Kwela)
Ester, Kerneels Breytenbach (Human & Rousseau)
’n Duisend stories oor Johannesburg, Harry Kalmer (Queillerie)
Nagmusiek, Stephanus Muller (Fourth Wall Books)
Kamphoer, Francois Smith (Tafelberg)
NIEFIKSIE
DF Malan en die opkoms van Afrikaner nasionalisme, Lindie Koorts (Tafelberg)
Nagmusiek, Stephanus Muller (Fourth Wall Books)
Van sprokie tot tragedie in die kollig, Ilse Salzwedel (Penguin) *Lees Ilse se boek-uitreksel hier
FILM
Ester, Kerneels Breytenbach (Human & Rousseau)
’n Duisend stories oor Johannesburg, Harry Kalmer (Queillerie)
Die respektabele meneer Hartslief, Chris Karsten (Human & Rousseau)
Die wenners word op Donderdagmiddag 19 November in Kaapstad aangekondig.