1 Versap die beet in ’n versapper.Hoe rooier hoe mooier
Ingredients
Instructions
2 Verwerk die beetsap, frambose, aarbeie, rooi bosbessies, minerale water en ys in ’n voedselverwerker tot glad.
3 Tooi met mentblaartjies.