Voorverhit die oond tot 220 °C. Variasies • Jy kan ook blomkool pleks van patats gebruik.Soetpatat-tortillas
Ingredients
Instructions
1 Bak die heel patats vir 30 min. tot gaar.
2 Skil die patats terwyl hulle nog warm is, weeg 400 g patats af en maak fyn.
3 Meng die fyn patats met die eier, amandelmeel, klappermeel en psyllium husks.
4 Knie die mengsel totdat dit bymekaarkom en soos ’n stewige deeg lyk.
5 Voeg nog psyllium husks by indien dit te sag of nat lyk.
6 Verhit olyfolie in ’n 25 cm-pan oor matige hitte, verdeel die deeg in 4 dele en rol uit op ’n werkvlak wat met klappermeel bestuif is.
7 Bak die deeg vir 4 min. in die pan, of tot goudbruin.
8 Keer om en bak vir nog 2 min.
9 Herhaal met die res van die deeg. (Voeg nog psyllium husks by indien jy sukkel om die deeg uit te rol.)
• Rol die rou mengsel in 2 lang worsies, en sny klein kluitjies of gnocci af, kook in kokende water tot dit na bo dryf en eet soos gnocci met sous.