Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai.
~
’n Blomtrui vir ’n meisiekind of ’n spoggerige skippertjie. Ons deel patrone uit ons argiewe wat jy kan gebruik om vir jou kinders oulike truie te brei.Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai.