1 Smelt die botter in ’n middelslagkastrol oor matige hitte.Geurige kaassous
Ingredients
Instructions
2 Roer die meel vir 1 min. by – moenie dat dit verkleur nie. Gooi die melk geleidelik by en roer deurentyd tot glad en dik. Roer die neut-muskaat by en geur na smaak. Prut liggies vir 3 min.
3 Haal van die hitte af en meng die kaas, mosterd en pietersielie by.
4 Vries in porsies van 250 ml (1 k) in sakkies of bakkies.