Voorverhit die oond tot 160 °C.Kwepers in saffraanstroop
Ingredients
Instructions
1 Roer die water, suiker, lourier, naeltjies, kaneel en saffraan in ’n kastrol tot die suiker opgelos is.
2 Kook die stroop vir sowat 10 min. tot dit effens verdik.
3 Gooi die stroop in ’n diep middelslag-oondpan. Voeg die kwepers by en maak met foelie toe.
4 Bak vir 2-3 uur of tot die kwepers sag is.
5 Draai die kwepers gereeld om. Sit warm in die stroop voor.