Dit was vir ons ook moeilik om te identifiseer watter produkte die etiese behandeling van diere ondersteun en daarom het ons vir kenner, Toni Brockhoven Beauty Without Cruelty-voorsitter en woordevoerder, genader om vir ons ’n paar vrae te beantwoord.
Word daar altyd op ’n produk se verpakking duidelik gemaak of die produk op diere getoets is of nie?
Dit is soms baie moeilik vir verbruikers om die regte keuse te maak omdat ’n produk nie noodwendig sal sê watter bestanddele wel op diere getoets is of nie.
As ’n produk woorde insluit soos “organies” en “vegan” beteken dit dat die produk nie op diere getoets word nie?
Organies gesertifiseerde en “vegan” bestanddele beteken nie noodwendig dat produkte nie op diere getoets word nie. “Vegan”-bestanddele beteken slegs dat dit geen diere-bestanddele bevat nie (soos bv. heuning). Soortgelyk beteken organies slegs dat produkte geen chemikalieë of plaagdoders bevat nie.
Beauty Without Cruelty het 60 handelsmerke op hul lys wat deur hulle goedgekeur word. Boonop is daar geen koste verbonde aan handelsmerke om deur hulle goedgekeur te word nie.
Besoek www.humaneguide.co.za om produkte en handelsmerke te vind wat deur Beauty Without Cruelty ondersteun word.
Besoek www.bwcsa.co.za om meer te leer oor Beauty Without Cruelty in Suid-Afrika en die goeie werk wat hulle doen.
rooi rose het verdere navorsing ingestel en ons eie diere-vriendelike produkgids saamgestel
Grimering
- Coleur Caramel – Beskikbaar by Faithful to Nature
- Eco Tools – Natuurlike grimeerkwassies beskikbaar by Clicks
- GOSH Cosmetics – Beskikbaar by Edgars
- Hean – Beskikbaar by www.glamorecosmetics.co.za
- Inthusiasm – Beskikbaar by Faithful to Nature
- Karen Murell – Beskikbaar by Faithful to Nature
- Physicians Formula – Beskikbaar by Dischem
- Spa Ritual – Beskikbaar by Faithful to Nature asook by uitgesoekte salonne
- Wet ’n Wild – Beskikbaar by Clicks
- Woolworths – Bevat grimering- en velsorgreekse wat deur Beauty Without Cruelty ondersteun word
Velsorg
- African Extracts – Beskikbaar by Spar, Pick ’n Pay, Checkers, Dis-Chem en Clicks
- Africology – Beskikbaar by uitgesoekte spas / www.africologyspa.com
- Beaucience – Beskikbaar by www.beaucience.co.za
- Beautiful Earth – Beskikbaar by www.beautiful-earth.co.za
- Comfort Zone – Beskikbaar by uitgesoekte salonne / 011 791 3567
- Dr Hauschka – Beskikbaar by uitgesoekte Woolworths & Wellness Warehouse
- Esse Organic Skincare – Beskikbaar by www.esse.co.za
- Hey Gorgeous – Beskikbaar by www.hey-gorgeous.myshopify.com
- Lavish – Beskikbaar by www.lavishskincare.co.za
- Mioja – Beskikbaar by uitgesoekte Weleda apteke – 076 9688608 of besoek www.mioja.co.za
- Optiphi – Beskikbaar by uitgesoekte salonne 012 667 6244 of www.optiphi.com
- Philosophia Botanica – Beskikbaar by www.philosophiabotanica.com
- REN Skincare – Beskikbaar by uitgesoekte Woolworths & salonne
- Savane – Beskikbaar by www.savaneskin.co.za
- Shasha – Beskikbaar by www.shashadonoharm.co.za
- Wild Olive – Beskikbaar by www.wildolive.eu
Lyf
- Africa Organics – Beskikbaar by Wellness Warehouse en www.africaorganics.co.za
- African Indigenous – Beskikbaar by www.bsboutique.co.za
- Badger Balm – Beskikbaar by Wellness Warehouse
- Bio Oil – Beskikbaar by die meeste kleinhandelaars asook www.unionswiss.com
- Charlotte Rhys – Beskikbaar by www.charlotterhys.com
- Earth Zen – Beskikbaar by www.earth-zen.com
- EarthSap – Beskikbaar by Pick ’n Pay, Wellness Warehouse / www.earthsap.co.za
- Eco Products – Beskikbaar by www.ecoproducts.co.za
- Enchantrix Organic – Beskikbaar by www.enchantrix.co.za
- Good Stuff – Beskikbaar by Dis-Chem, Pick ’n Pay / www.goodstuffandco.com
- Ju me – Beskikbaar by Wellness Warehouse / www.jume.co.za
- Natural Herbal – Beskikbaar by www.bsboutique.co.za
- Oh Lief – Beskikbaar by uitgesoekte Woolworths en www.ohlief.com
- Oh So Heavenly – Beskikbaar by Clicks / www.ohsoheavenly.co.za
- Onaka & Bloom – Beskikbaar by Wellness Warehouse / 082 565 1284
- Pure Beginnings – Beskikbaar by Wellness Warehouse en www.purebeginnings.co.za
- Quintessence – Beskikbaar by uitgesoekte gesondheidswinkels en www.quintessence.co.za
- Rain Africa – Beskikbaar by Rain winkels landwyd / www.rainafrica.co.za
- Sassui – Beskikbaar by www.sassui.com
- Skinergy – Beskikbaar by www.bsboutique.co.za
- Symphatone – Beskikbaar by https://www.facebook.com/Symphatone
- Terre D’Afrique – Beskikbaar by www.terres-dafrique.com
- The Body Shop – Beskikbaar by uitgesoekte winkels landwyd & Clicks / www.thebodyshop.co.za
- The Tan Lab – Beskikbaar by www.thetanlab.co.za
- Tranquil Body Treats – Beskikbaar by www.tranquilbodytreats.co.za
- Vanda – Beskikbaar by www.vanda.co.za
- Wema Cosmetics – Beskikbaar by www.wemabodycare.com
Hare
- Africa Organics – Beskikbaar by Wellness Warehouse en www.africaorganics.co.za
- Beautiful Earth – Beskikbaar by www.beautiful-earth.co.za
- Davines – Beskikbaar by uitgesoekte haarsalonne / 011 791 3385
- Fat and Rich – Beskikbaar by www.shopfarbotanicals.com
- Herbitint Hair Colour – Beskikbaar by www.faithful-to-nature.co.za/
- Kevin Murphy – Beskikbaar by uitgesoekte salonne
- Love My Hair – Beskikbaar by uitgesoekte gesondheidswinkels / 073 372 4578
- Paul Mitchell – Beskikbaar by uitgesoekte salonne