1 Bedek die hoender met kleefplastiek en rol effens platter met ’n rolstok. Sit in ’n plastiekbak en gooi genoeg olie oor om die vleis te bedek. Gooi die knoffel en suurlemoensap by en marineer die vleis vir minstens 30 min. daarin.Glutenvrye hoenderburgers
Ingredients
Instructions
2 Verhit ’n riffelpan oor matige tot hoë hitte en braai die hoender vir 3 min. aan elke kant tot gaar. Geur na smaak.
3 Druk die avocado fyn met ’n vurk en skep op 4 van die snye brood. Geur na smaak.
4 Bou ’n hamburger met die hoender, ui, tamatie en roket.