1 Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit.Gluten- en eiervrye sjokoladekoekies
Ingredients
Instructions
2 Room die botter en suiker saam tot lig en romerig. Gooi 50 ml (3 e + 1 t) van die melk by en meng goed.
3 Meng die bruismeel deur die bottermengsel. Voeg die res van die melk en die sjokolade by.
4 Skep opgehoopte teelepels van die koekiedeeg op die bakplaat - bak liefs net 6 op ’n slag, want die deeg sprei baie uit in die bakslag.
5 Bak vir 15 min. of tot die koekies ligbruin is.
6 Laat set op die bakplaat vir 30 sek. en laat op ’n draadrak afkoel.