Glutenvrye tortilla-pizza
Serves: Maak 4
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- Bestanddele
- 4 tortillas
- 125 ml (1/2 k) klaarbereide pizza-tamatiesous
- 410 ml (1 blik) geroomde mielies of sousboontjies / of ’n hand vol gerasperde mozzarella.
- 4 snytjies toebroodjieham, in blokke gesny
- 250 g (1 houer) kersietamaties, middeldeur gesny
- sout en gemaalde swartpeper
Instructions
1 Voorverhit die oond tot 200 °C.
2 Pak die tortillas op ’n bakplaat. Smeer die mielies op elk en verdeel die ham en tamaties tussen die tortillas. Geur na smaak.
3 Bak vir 15 min.
Rooi Rose
Lees Meer
Skuinskoek
28/03/2025
Geurige groente-lasagne in ’n pan
28/03/2025
Vinnige Peppermint Crisp-tert
28/03/2025