Voorverhit die oond tot 180C. Voer ’n groot muffinpan met muffinpapiertjies uit.Glutenvrye muffins
Ingredients
Instructions
1 Sif die meel, kaneel en koeksoda saam in ’n groot mengbak. Meng die hawermout en suiker deur.
2 Meng die eier, karringmelk, vanielje en olie. Meng by die meelmengsel en vou die pruimedante en amandels deur.
3 Skep in die muffinpannetjie tot drie kwart vol. Bak vir 20-25 min. tot goudbruin.