1 Verhit die oond tot 160 °C.
Parmesaanvla in eierdoppe
Instructions
2 Sny die bokante van 8 eiers met ’n geriffelde mes af.
3 Gooi die eiers in ’n mengbak uit en was die doppe deeglik uit.
4 Meng die eiers met 125 ml parmesaan en 125 ml room.
5 Maak die doppe in die kar-toneierhouer staan en gooi die eiers terug in die doppe.
5 Sit die eiers in die kartonhouer in ’n diep oondpan.
6 Gooi genoeg water in die pan sodat die eiers halfpad bedek is.
7 Bak vir 20-30 min. of tot die vla geset is.
Rooi Rose
Lees Meer
Blitsige roomys
21/11/2024
Grondboontjie-en-vark-roerbraai
06/11/2024
Lenteslaai met ’n verskeidenheid eiers
30/10/2024