1 Bring die water tot kookpunt en voeg al die bestanddele, behalwe die melk, by.Maak jou eie chai
Ingredients
Instructions
2 Verlaag die hitte en kook vir 5 min.
3 Voeg die melk by en bring weer tot kookpunt.
4 Syg deur ’n fyn sif of syfer deur ’n koffiefilter.
5 Sit warm of koud voor.