Vinnige kruiebotter Droog jou eie kruie Kruie-olies Gee meer geur aan jou alledaagse geregte met kruie-olies. Maak jou eie, of skaf vir jou ’n botteltjie aan. Maak jou eie geurige olies Verhit 250 ml (1 k) olyfolie effens - nie te warm nie. Voeg ’n hand vol kruie van jou keuse by, giet in ’n botteltjie en laat afkoel voor gebruik.Maklike idees met kruie
Instructions