1 Sny die sponskoek oorlangs in snye van sowat 1 cm - soos jy ’n brood sal sny.Maklike toebroodjies
Ingredients
Instructions
2 Meng die suurlemoensmeer en room en smeer op die helfte van die snye.
3 Pak die frambose op die suurlemoensmeer en sit die ander sny koek op die bessies. Sny die “toebroodjie” middeldeur om twee driehoeke te vorm. Sif versiersuiker oor en sit voor.