Beet-risotto met parmesaan en crème fraîche
Beet is vandag ’n groot trend en word veral op die loopplank en in grimering gebruik waar die dieprooi tot purper knolle hul ware kleur wys. Hierdie lekker beet-risotto lyk nie net soos ’n kunswerk op ’n bord nie, maar smaak ook heerlik. Klik hier vir die resep
Romerige risotto met ertjies en pecorinokaas
Romerige risotto met ertjies en parmesaan- of pecorinokaas. Jy kan bros gebraaide spek of oorskiethoender byvoeg vir die vleiseters. Klik hier vir die resep
Geroosterde botterskorsie-en-gorgonzola-risotto
Hierdie lekker geroosterde botterskorsie-en-gorgonzola-risotto word voorgesit met lemoenskil, tiemie, gorgonzola en bronkorsblare. Klik hier vir die resep
Romerige wildesampioen-risotto
Sit hierdie romerige wildesampioen-risotto met gemengde sampioene soos portobellini, sjiitake, enoki en oestersampioene voor. Heerlik! Klik hier vir die resep
Lamskenkels met tamatie-risotto
Ryk en romerige lamskenkels met tamatie-risotto. Perfek vir ’n koue wintersaand. Klik hier vir die resep