Metode Drostdy-Hof Extra Light kos sowat R30 per bottel en is landwyd beskikbaar. Besoek www.drostdyhof.com/za en volg Drostdy-Hof op Facebook en TwitterCeasar-slaai bedien met witwyn
Ingredients
Instructions
1. Voorverhit die oond tot 200°C. Plaas die snye baguette in ’n enkele laag op ’n bakpan en borsel liggies met die avokado-olie. Bak vir 5 tot 10 minute tot goudbruin.
2. Berei die slaaisous voor: Verhit ’n braaipan en braai die knoffel liggies tot sag. Kombineer die karringmelk, mosterd en heuning en voeg by die knoffel in die pan. Roer om te integreer.
3. Sny die blaarslaai in sy lengte in vier ewe groot stukke. Plaas die snye avokadopeer en geroosterde snye baguette bo-op. Sprinkel die slaaisous oor die blaarslaai en plaas Parmesaanse-kaasskaafsels en kasjoeneute bo-op.