Versiersel 4 Voorverhit die oond tot 180 °C. Spuit 2 ronde 23 cm-koekpanne, of 2 x 2 cm x 9 cm x 19 cm-broodpannetjies met kleefwerende kossproei.Piesangkoek
Ingredients
Instructions
1 Klop 250 g sagte botter en 500 ml (2 k) versiersuiker saam tot lig.
2 Gooi 60 ml (¼ k) ingedampte melk by en klop goed met ’n elektriese klitser.
3 Versier met ekstra geroosterde klapperskaafsels. koek
5 Room die suiker en botter saam tot lig. Gooi die eier en vanielje by en meng goed.
6 Roer die brandewyn en piesang by. Sif die koeksoda, bakpoeier, koekmeel en sout saam.
7 Meng die meelmengsel en karring-melk om die beurt by die piesangmengsel. Roer die okkerneute by.
8 Strooi ’n lagie klapper in elke pannetjie. Verdeel die beslag tussen die pannetjies.
9 Maak gelyk en strooi die res van die klapper oor. Bak vir 35-40 min. of tot ’n toetspen skoon uitkom.
10 Laat die koek afkoel en keer uit.
11 Versier en strooi ekstra klapper oor.