’n Verkwikkende skemerkelkie met Leopard's Leap Sauvignon Blanc. Meng 150 ml Leopard's Leap Sauvignon Blanc, 50 ml Triple Sec-likeur, 50 ml vars pynappelpulp, 5 ml lemmetjiesap en 100 ml sodawater.
Tropiese skemerkelkie
Instructions
Tooi met vars pynappel.
Rooi Rose