Om 50 jaar se “edgy beauty” te vier het die mode- en skoonheidshuis, Yves Saint Laurent, agt nuwe ‘Couture palettes’ ontwerp.
Agt top Suid-Afrikaanse ontwerpers is gevra om een van die YSL-oogpalette te interpreteer en as inspirasie te gebruik om ’n uitrusting te ontwerp. Hier is hul ontwerpe: