Baie van ons vroue sukkel in die winter met bros en droë naels wat maklik inskeur of breek.
Ons sê, gebruik die volgende produkte vir sterker, gesonde naels.
Nael-olies
Ralo Cosmetics Cuticle Oil
Ice Box Colors Cuticle Treat
Justine Tissue Oil Cuticle Treatment
Naelversterkers
Essence –Studio Nails Ultra Nail Repair
OPI Nail Envy Nail Strengthener
Sparitual Nutri-Thick Strengthening Basecoat