1 Braai die ui en die knoffel in die verhitte olie in ’n middelslagkastrol tot sag.Pampoenblatjang
Ingredients
Instructions
2 Voeg die res van die bestanddele by en laat kook.
3 Verlaag die hitte en prut vir 30-40 min. tot die pampoen sag is.
4 Steriliseer 2 bottels met ’n bietjie water in elkeen vir 5 min. in die mikrogolf.
5 Gooi die water uit en skep die warm blatjang in die bottels.
6 Maak toe en laat afkoel.
7 Hou in die yskas.