Blits-moesaka
Instructions
1 Sny 2 eiervrugte in ringe. Pak op ’n bakplaat uit. Sprinkel 15 ml (1 e) avokado-olie oor en geur met
sout. Rooster tot goudbruin, draai eenkeer om.
3 Verhit 15 ml (1 e) avokado-olie in ’n pan oor matige hitte.
4 Voeg 7,5 ml (1 ½ t) kaneel by 1 kg basiese bolognaise en gooi ’n blikkie lensies by.
5 Pak die bolognese en eiervrugskywe in lae in ’n oondvaste bak met ’n inhoudsmaat van 2 liter.
6 Meng 250 ml (1 k) dubbeldikjogurt, 1 groot eier en 100 g fyn gekrummelde fetakaas met kruie.
7 Gooi oor die bolognese en bak vir 25 min. in ’n voorverhitte oond van 180 °C, of tot goudbruin.
Rooi Rose
Lees Meer
Beesvleisfrikkadel
07/08/2024
Maklike resepte vir ’n maand
01/07/2024
Bou ’n bobaasburger vir hamburgerdag!
28/05/2024