Beplan jy jou troue maar jy weet nie wat jy met jou naels moet doen nie?
Essie het vanjaar by die New York Bridal Fashion Week gespog met pragtige skakerings naellak.
Bekendes soos Kate Middleton het selfs Essie se “Allure-” skakering gekies vir haar groot dag.
Essie se “Allure”
Groot name in die modewêreld het besluit om Essie se produkte op modelle se naels te gebruik tydens die New York Bridal Fashion week.Naels deur Carolina Herrera: Die skakering was “Imported Bubbly”
Naels deur Jenny Packham, die skakering is “Eternal Optimist”
Naels deur Naeem Khan: “Good as Gold’ & “Shifting Power”
Ander opsies vir jou groot dag:
Ikoniese skakering: “Ballet Slippers”
Op die loopplank by Reem Acra: “Sugar Daddy”