Goeie nuus vir Carlton Hair-liefhebbers. Jy kan nou jou naels ook by jou gunsteling salon laat doen. En as jy ’n afspraak maak om jou hare te kleur, kry jy ’n gratis “express mani.”
Carlton Nails maak gebruik van Gelish en Morgan Taylor naellak.
Jy kry ook ’n lojaliteitskaartjie, en na 11 stempels (’n stempel vir elke afspraak), kry jy ’n gratis manikuur. Die eerste stempel is gratis!
Salonne beskikbaar:
Carlton Hair Kaapstad:
Blessings @Canal Walk – (021) 555 1837/8
Oriole @Longbeach – (021) 7584274/5
Memory @Bayside – (021) 556 2051/2
Carlton Hair Johannesburg:
Dorah & Theo @Hyde Park – (011) 325 4995/16
Carla @Lonehill – (011) 465 2023/19
Sandra @Centurion – (012) 663 3926/2297
Elizabeth @Parkview – (012) 993 3693
Nontobeko @Irene – (012) 662 0709/10