Charlize Theron, ons voorbladgesig vir Junie 2014, was die naweek (10 Mei) die gasvrou op die Amerikaanse televisieprogram Saturday Night Live (SNL).
Dit is die eerste keer in 14 jaar dat Charlize as gasvrou by SNL optree. Sy het gegrap oor die feit dat sy alles kan doen behalwe sing. Sy het selfs tydens die openingstoneel ’n paar woorde in Afrikaans gesê: “Dis so maklik!” Kyk hier na die video.
Ekstra bron: M-TV News.