1 Meng al die bestanddele vir die sous en hou eenkant.Mexikaanse hoenderslaai
Ingredients
Instructions
2 Meng die olyfolie en speserye en smeer oor die hoenderborsies.
3 Verhit ’n riffelpan en braai die hoender vir sowat 4 min. aan ’n kant tot gaar. Geur met sout en peper.
4 Meng al die bestanddele vir die kap-kap slaai, skeur die hoender in repies en voeg by.
5 Sprinkel die slaaisous oor. Sit voor met lemmetjiewiggies en nacho-skyfies.