Jy benodig
Washi-kleefband met patrone en vrolike ontwerpe, asook industriële kleefband (duct tape).
Maak dit so
Laat jou kind sy eie hopscotch-patroon op ’n vloer ontwerp. Plak die patroon met die verskeie soorte kleefband. Die kleefband trek maklik weer af en sal nie jou vloer beskadig nie.
Vir meer inligting kyk by Your Family se webwerf