~
Hoender kan op verskeie maniere gaargemaak word en ons weet dit is een van die staatmakers wanneer dit kom by aandetes, kuierkos of sommer net goedvoel-kos. Hier is ons top 10 resepte wat in 2016 op rooirose.co.za gesoek is. Resepte deur Vickie de Beer. Saamgestel deur Michelle Nortje