Pienk Kersfeespons
Serves: Genoeg vir 8
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- • 750 ml (1 bottel) vonkelwyn (’n droër een, anders is die pons te soet)
- • 1 liter pomelosap
- • 30 ml heuning, warm gemaak
- • 10 ml vars gemmer, gerasper
- • hand vol ys
- • ’n paar tiemietakkies
Instructions
Meng al die bestanddele in ’n groot glasbeker, voeg die ys by en skink. Tooi elke glasie met vars tiemie en ietsie goud.
Michelle Nortje