Wenke
• Maak gebruik van ’n natuurlike Kersboom.
• Versier die boom met natuurlike produkte.
• Gebruik bruinpapier of ongedrukte slagterspapier om geskenke toe te draai.
• Maak loof jou beste vriendin. Op jou Kerstafel, sowel as deel van jou boom en geskenke.
• Inkleurpotlode, inkleurboeke en storieboeke is goeie idees vir kleuters.
• Gaan kwekery toe en kies ’n mooi plant as Kersgeskenk.
• Geskenke van hout, bamboes en rottang is ideaal vir hierdie soort Kersfees.
• Tuisgemaakte konfyt of koekies in ’n omgewingsvriendelike houer is ook ideaal.
Verskaffers
Rain: rainafrica.com
The giant flag: www.giantflag.co.za
Love letters stationery: www.lovelettersstationery.co.za
Weylandts: 021 914 1433
Woolworths: 0860 022 002