Elke jaar worstel ons met die idee van tas-pak, wat soos ’n berg voor die vakansie lê, want wat moet jy nou eintlik inpak behalwe swemklere en sonblok?
Vanjaar wys ons jou hoe om die perfekte seekoffer te pak met slegs 14 items vir 9 uitrustings. Ons wys jou hoe jy effektief kan pak sonder om jou tas toe te sit. Volg ons wenke en jy mag dalk net hierdie vakansie in styl oorleef.
14 items wat jy in jou koffer moet hê
- Wit toppie
- Swart toppie
- Kortbroek
- Kêrel-snit denim (boyfriend jeans)
- Romp
- Baadjie
- Kimono
- Swembroek
- Sonbril
- Skouersak
- Plakkies
- Sandale
- Hakskoene
- Rok
Dag 1
Uitrusting vir die strand
Uitrusting vir middagete saam met vriende/familie
Uitrusting vir ’n skemerkelkie of partytjie
Dag 2
Uitrusting vir die strand
Uitrusting vir middagete saam met vriende/familie
Uitrusting vir ’n skemerkelkie of partytjie
Dag 3
Uitrusting vir die strand
Uitrusting vir middagete saam met vriende/familie
Uitrusting vir ‘n skemerkelkie of partytjie geleentheid