Teken in vir rooi rose en kosredakteur, Vickie die Beer, se #VryVan KOOLHIDRATE-nuusbrief en ontvang vir ’n maand lank weekliks ’n nuusbrief met resepte, wenke en inspirasie om jou te help op jou pad na ’n gesonde laekoolhidraatleefstyl.
Ons wil graag weet hoe dit met jou gaan! Deel jou ervaring met ons op Sosiale Media deur gebruik te maak van die hutsmerk #mylowcarbkombuis.
Teken hier in om jou #VryVan KOOLHIDRATE-nuusbriewe te ontvang: