5 redes waarom ons van die “BOMBER”-baadjie hou
- Dis ’n stylvolle item wat enige uitrusting komplimenteer.
- Die baadjie is veelsydig en perfek vir die kantoor of ’n aandjie uit.
- Dis gemaklik en skep ’n informele, sjiek, maar tog sexy voorkoms.
- Met die weer wat dikwels onvoorspelbaar is, is dit die perfekte item wat nie te warm, en nie te koud is nie.
- Ons hou veral van die jongste modeguur waar jy jou BOMBER saam met ’n semi-formele rok kan dra.