Bestanddele:
• 1 k spinasie
• ½ komkommer
• ¼ lemmetjie, geskil
• 1 knippie seesout
• 2 mentblare
• 1 ½ k kokosneutwater
Metode:
Voeg al die bestanddele in jou beker (“Tall Cup”) en vermeng vir 30 sekondes of totdat dit glad is, en geniet!
Bron: NutriBullet
Besoek die webblad vir meer besonderhede.