Bestanddele:
• 1 k spinasie
• 1 e chia-sade
• 1 e kakao
• 1 t kaneel
• 1 appel
• ¼ avokado
• ½ k aloe vera-sap
• 1 k water
Metode:
Voeg al die bestanddele in jou beker (“Tall Cup”) en vermeng vir 40 sekondes of totdat dit glad is, en geniet!
Bron: NutriBullet
Besoek die webblad vir meer besonderhede.