Voorverhit die oond tot 200 °C. 1 Sit die botterskorsie, knoffel en roosmaryn in ’n diep bakplaat. Sprinkel die olie oor en geur na smaak. Bak vir 25 min. of tot die pampoen gaar is. English recipe Preheat the oven to 200 °C. 1 Put the butternut, garlic and rosemary in a deep baking tray. Sprinkle with oil and season to taste. Bake for 25 minutes or until the pumpkin is cooked.Botterskorsie-en-bokmelkkaas-krummel
Ingredients
Instructions
2 Meng die broodkrummels, fyn roosmaryn, parmesaan en botter. Hou eenkant.
3 Haal die skille van die knoffel af en verdeel saam met die pampoen en room tussen 4 x 125 ml- (½ k) oondvaste bakkies. Strooi die broodkrummelmengsel en dan die bokmelkkaas bo-oor. Bak vir 10 min. of tot goudbruin.
4 Strooi tiemietakkies oor en sit warm voor.
2 Mix the bread crumbs, ground rosemary, Parmesan cheese and butter. Set aside.
3 Remove the skins from the garlic and devide with the pumpkin and cream between 4 x 125 ml- (½ cup) ovenproof bowls. Sprinkle the bread crumb mixture and then the goat's cheese over the top. Bake for 10 minutes or until golden brown.
4 Sprinkle with thyme and serve hot