1 Verhit die olie in ’n pan oor matige hitte en soteer die uie daarin tot sag. Voeg die knoffel, gemmer en rissies by en braai vir 1 min.Garnaalkerrie
Ingredients
Instructions
2 Voeg die tandoorispeserye, lemmetjieskil en -sap, tamatie en klappermelk by. Bring tot kookpunt. Meng die mielieblom en water tot glad, voeg by die sous en prut vir 5 min.
3 Druk die garnale met kombuispapier droog en voeg by die sous. Prut vir 5 min. tot gaar. Geur na smaak.
4 Meng die amandels en koljander deur. Sit met lemmetjiewiggies voor.