As jy lief is vir gemaklike skoene wat ook modieus is, moet jy ’n bietjie na Crocs se reeks somersandale kyk. Die oorspronklike sandale wat hierdie handelsnaam aanvanklik bekend gemaak het, was vir party mense dalk ’n bietjie bonkig. Maar, nou is daar fyner, vroulike sandale in helder kleure soos pers en geel, asook stylvolle swart of bruin sandale wat aan Europese modeneigings herinner.
Bederf jouself met luilekker sandale wat die oog sal trek. www.mycrocs.co.za