Verhit die oond tot 180 °C. 1. Sit die worsies, knoffel en uie in ’n diep roosterbak. Sprinkel olie oor en rooster vir 15 min.Oondgeroosterde worsies met balsemiektamaties
Ingredients
Instructions
2. Voeg die tamaties, asyn en ciabatta-stukke by en rooster vir nog 15 min. tot goudbruin en krakerig.
3. Strooi die basiliekruidblare oor en smul.